Die solidaristiese, representatiewe teorie van die versoening.

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die solidaristiese, representatiewe teorie van die versoening.
 
Creator De Klerk, P. J. S.
 
Subject — —
Description Ons het hier te doen met die leer van die plaasbekledende genoegdoening van Christus, die satisfactio vicaria. InArt. 20 van die Nedl. Geloofsbelydenis lees ons dat Christus in die menslikenatuur gekom het „om te voldoen en tedra die straf van die sondes deur sy bittere lyde en sterwe”. Art. 11 van dieTweede Helvetiese Konfessie vat dit kernagtig saam: „Deur sy lyde en sterween in die algemeen deur alles wat onse Here sedert sy koms in die vleesom ons ontwil gedoen en gedra het, hetonse Here die hemelse Vader met allegelowiges versoen, die sonde versoen, die dood ontwapen, verdoemenis en helgebreek en deur sy opstanding uit diedode die lewe en die onsterflikheid teruggebring en herstel”.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1960-02-21
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v27i10.2079
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 27, No 10 (1960); 282-292 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/2079/2175
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1960 P. J. S. De Klerk https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT