Eenheid en verskeidenheid in die fisika

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Eenheid en verskeidenheid in die fisika
 
Creator Stoker, P. H.
 
Subject — —
Description As ons die stoflike natuur om ons betrag sal ons ’n groot verskeiden- lieid van voorwerpe en verskynsels opmerk met ons sintuie. So is daar bv. ’n groot verskeidenlieid van kleure, harde en sagte voorwerpe, warm en koue voorwerpe, nat en droë voorwerpe, vaste stowwe, vloeistowwe en gasse, en so meer. Die sintuiglike natuur met sy groot verskeidenlieid liet dan ook al baie penne van skrywers, digters en komponiste en kwaste van skilders in beweging gebring en gcïnspireer. Maar ook die Natuurweten- skaplikes vind liulle inspirasie in die grootse skepping van God. Hulle soek en beskryf die eenheid in die veelheid van die natuur, die algemene in die besondere. Hulle streef na orde cn maat, na soberlieid en beperking. Daardeur kan ’n groot verskeidenlieid van verskynsels en voorwerpe met mekaar in verband gebring word en betrek word in ’n eenheid van orde en harmonie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1962-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v30i1/2.1495
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 30, No 1-2 (1962); 72-83 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1495/1600
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1962 P. H. Stoker https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT