Christelike hoër onderwys en die teologie

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Christelike hoër onderwys en die teologie
 
Creator du Toit, S.
 
Subject — —
Description Die woord „teologie” is veelsinnig en kan o.m. beteken: 1. Die kennis wat God van Homself het. 2. Die leerstuk in die Dogmatiek wat spesiaal oor die wese van God handel, of ook: 3. Die kennis van God wat geput word uit die openbaring, d.i. soos mense God ken. Dit is veral in hierdie laaste sin dat ons teenswoordig van teologie spreek, en dan word daaronder ’n liele sisteem van vakke verstaan, wat hul saambindingspunt daarin vind dat dit in almal ten slotte gaan om „die kennis van God.” Die idee van hierdie sisteem van vakke word beter weergegee deur die benaming „Godgeleerdheid.” Hierdie woord bring duidelik aan die lig wat ook in die Griekse „theologein” opgesluit lê. Dit kan naamlik, wat die afleiding betref, sowel „spreek oor God” as „nadink oor God” beteken. Die „spreek oor God” sal wel meestal eerste voorkom, omdat ’n mens al oor die Almagtige kan spreek, sonder dat juis oor sy wese en deugde nagedink en nagevors is. Vanself ontstaan egter die behoefte om „te peins oor God,” en hierin lê die wese van die saak. Die teologie het met God te doen. lemand wat hierdie sisteem van vakke beoefen, betree heilige grond en moet sy skoene uittrek. Met reg word dan ook gespreek van „heilige Godgeleerdheid.”
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1943-02-19
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v10i4.1757
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 10, No 4 (1943); 151-157 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1757/1850
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1943 S. du Toit https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT