Konstitusionele ontwikkelinge in die transkei*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Konstitusionele ontwikkelinge in die transkei*
 
Creator Henning, J. J.
 
Subject — —
Description Hoewel die Transkei met ’n oppervlakte van 16,000 vk. myl, die grootste aaneengeslote Banloeblok in Suid-Afrika is, is dit kleiner as sells die kleinste onafhanklike staal in Afrika, naamlik Togoland met ’n oppervlakte van 20,000 vk. myl. Word die distrik Glen Grey, wat geogra- fies ’n deel daarvan vorm, bygereken, beslaan dit 4Vi miljoen morg wat ongeveer so groot is as Basoetoland plus die Bantoegedeelte van Swaziland. Die Transkei strek vanaf die Keirivier tot aan die Natalse suidelike grens en lê tussen die Drakensberge en die Indiese Oseaan en is feitlik net so n gebroke landskap as Natal; 15% van die gebied is berge, 40% baie bergagtig, 34% is Iienwelagtig en slegs 1.1% is plat en saggolwend.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1962-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v30i3/4.1499
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 30, No 3-4 (1962); 137-150 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1499/1604
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1962 J. J. Henning https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT