Salve et iterum salve

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Salve et iterum salve
 
Creator Coetzee, W. N.
 
Subject — —
Description Dit is vir die Rcdaksie ’n besondere voorreg om met hierdie uitgawe dank cn waardering te betuig aan 'n fiere eksponent van die wysbegeerte op Calvinistiese grondslag. Die feit dat prof. Stoker een van die oorspronklike oprigters en vir drie jaar lank hoofredakteur van hierdie blad was plaas hom nog verder in ’n besondere posisie van eer. In akademiese kringe is daar nog hoë verwagtings van prof. Stoker: die verdere uitbouing van sy besondere stempel op die Christelike vvysgerige denke bly 'n dringende noodsaaklikheid. In ons dank is daar dus nie die weemoed van finale afskeid nie: volgens prof. Stoker se eie woorde is hierdie m aar 'n caesura (onderbrekings- of ruspunt in die versreël) soos ook vorige caesurae in sy lewe. Ons addendum hierby is: gewoonlik kom die skoonste deel en hoogtepunt van ’n versreël na die hoofcaesura!
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1964-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v32i5/6.1418
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 32, No 5-6 (1964); 183-184 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1418/1524
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1964 W. N. Coetzee https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT