Verskuiwing in die moraal?

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Verskuiwing in die moraal?
 
Creator van der Walt, S.P.
 
Subject — —
Description Modewoorde het ons deesdae oorgenoeg in die Christelike sedeleer en hulle kan nogal verwarring stig. U moet my vergun om met u te spreek oor een so ’n modewoord nl „verskuiwing’’ in die moraal. Dis nogal ’n mooi woord, wat so dikwels gebruik word op baie terreine en tog meer wil aandui as maar net ’n veranderde sienswyse, ’n wysiging in opvattinge of nuwe riglyne wat al gangbaar geword het in die praktyk. Die begrip wil eintlik die ewolusionêre gang beklemtoon, want dit is dan eintlik net die ou norme wat effens anders bekyk word of nie meer so nou geneem of dik onderstreep word nie. Die verskuiwing beteken dan dat alles nog dieselfde bly, net die posisie of plek het verander. Verskuiwing beteken tog plekverandering of plekwisseling en dan sekerlik nie in die sin dat die plekke ver uitmekaar lê nie. Verskuiwing beteken net maar vlak langs die vorige te staan kom. As dit dan ’n beter plek is, is dit ewolusie, ontwikkeling, verbetering.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1974-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v39i1.1258
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 39, No 1 (1974); 31-38 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1258/1364
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1974 S.P. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT