Record Details

Die verhouding tussen kerk en staat by Calvyn in kerkhistoriese perspektief

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die verhouding tussen kerk en staat by Calvyn in kerkhistoriese perspektief
 
Creator Buys, F.
 
Subject — —
Description Calvyn se standpunte oor die verhouding tussen kerk en staat kom na vore, nie net uit die laaste hoofstuk van die vierde boek van sy Institusie nie, maar lê verspreid oor al sy vele publikasies. In verskeie van sy kommentare, traktate en briewe is die saak aan die orde. Om al die relevante bronne binne die bestek van hierdie enkele artikel te reflekteer, sou ’n onbegonne taak wees. Nie alleen is die onderwerp geweldig omvangryk nie, maar strome literatuur wat reeds daaroor gepubliseer is en navorsing wat gedoen is en nog steeds gedoen word, sou dit enigsins makliker maak om ’n proefskrif oor die onderwerp te skryf as om ’n oorsigtelike artikel te skryf!
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1981-06-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v15i59.744
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 15, No 59 (1981); 42-51 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/744/977
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 F. Buys https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT