Kwaliteit van water wat aan wild in die Kalahari-gemsbok Nasionale Park voorsien word

Koedoe - African Protected Area Conservation and Science

 
 
Field Value
 
Title Kwaliteit van water wat aan wild in die Kalahari-gemsbok Nasionale Park voorsien word
 
Creator Dreyer, H. van A.
 
Subject — Saliniteit, verdamping, varswater, waterkwaliteit, soutwater, Kalahari.
Description Kwaliteit van boorgatwater in die Kalahari-gemsbok Nasionale Park wissel van vars (5 dele per duisend totale opgeloste soute) tot hoogs gemineraliseerd (10 dpd). Water in krippe waaruit wild drink, het altyd 'n swakker kwaliteit as die uit 'n boorgat of uit 'n dam. Die hoe konsentrasie van soute in kripwater, wat tot gevolg het dat die water van 'n groOt aantal waterpunte as ondrinkbaar vir vee geklassifiseer kan word, word veroorsaak deur volgehoue verdamping uit damme en krippe. Damwater word egter gereeld met "varser" water vanuit boorgate aangevul, maar 'n viotterklep verhoed dit by krippe. Die belangrikste minerale en ione wat in hoe konsentrasies in hierdie waters voorkom, is Na4', SO -, CF, en in enkele gevalle ook C^i++.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 1989-10-20
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koedoe.v32i1.468
 
Source Koedoe; Vol 32, No 1 (1989); 121-131 2071-0771 0075-6458
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://koedoe.co.za/index.php/koedoe/article/view/468/478
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1989 H. van A. Dreyer https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT