Die gebruik van ’n reologiese tegniek in die bepaling van die verhardingsreaksiekinetika van ’n reaktiewe poliësterpoeierdeklaag

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Die gebruik van ’n reologiese tegniek in die bepaling van die verhardingsreaksiekinetika van ’n reaktiewe poliësterpoeierdeklaag The use of a rheological technique in the determination of the curing kinetics of a reactive polyester powder coating
 
Creator Vorster, O. C. Halasz, L.
 
Subject — — — —
Description Die studie van die verhardingsreaksiekinetika van deklae word bemoeilik deur die aanwesigheid van vlugtige stowwe, pigmente en bypigmente. In hierdie studie word die verhardingsreaksiekinetika van ’n karboksielgetermineerde poliëstertriglisediel-isosianuraat deur middel van parallelplaatspanningsreometrie bepaal. Jeltye is verkry en skaleringseksponente bepaal. ’n Nuwe metode vir die voorspelling van die verloop van die reaksie word voorgestel en vergelyk met resultate verkry deur middel van differensiël skanderingskalorimetrie. In this article a study of the curing process of carboxyl terminated polyester-triglycidyl isocyanurate systems is reported. A comparison is made between the generally used Differential Scanning Calorimetric methods and rheokinetic methods, using a parallel plate oscillating stress rheometer. Gel times were determined and scaling exponents calculated. A new method for the estimation of the extent of reaction is presented and compared with results obtained by means of differential scanning calorimetry
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2004-09-23
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v23i1/2.188
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 23, No 1/2 (2004); 13-21 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 23, No 1/2 (2004); 13-21 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/188/157
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2004 O. C. Vorster, L. Halasz https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT