Bevordering van transformerende leer: Die skryf van ’n reflektiewe joernaal in die Natuurwetenskappe

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Bevordering van transformerende leer: Die skryf van ’n reflektiewe joernaal in die Natuurwetenskappe Promoting transformative learning: Writing a reflective journal in Natural Sciences.
 
Creator du Toit, Erna R.
 
Subject — — Lewenswetenskaponderwys; opvoedkunde; biologieonderwys Ervaringsleer, kritiese denke, metakognitiewe denke, outentieke leeromgewing
Description Die doel van die artikel is om aan te toon hoe die skryf van ’n reflektiewe joernaal in die Natuurwetenskappe die perspektiewe en denke van onderwysstudente kan transformeer en/of leer kan bevorder. Die studie maak voorspraak vir die gebruik van ’n reflektiewe joernaal as ’n instrument vir studente om betekenis te gee aan die leeromgewing vanuit verskillende perspektiewe deur te leer in praktyk. ’n Kwalitatiewe navorsingsmetode is gevolg om die inskrywings in ’n joernaal te analiseer aan die hand van bepaalde indikatore. Die bevindinge toon dat die meeste studente na die praktykervaring positief was en sommiges het tot ander perspektiewe vanweë hul ervaring gekom. This article aims to show that writing a reflective journal in Natural Science can transform the perspectives and thoughts of teacher students and/or promote learning. The study mediates for the use of a reflective journal as an instrument to give meaning to the learning environment from various perspectives by learning in practice. A qualitative research method is used to analyse the entries in a journal on the basis of specific indicators. The findings indicate that the majority of students were positive following the practical experience, and some students showed other perspectives on account of their experience.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2012-11-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — Kwalitatief
Format text/html application/octet-stream text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v31i1.357
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 31, No 1 (2012); 7 bladsye Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 31, No 1 (2012); 7 bladsye 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/357/529 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/357/530 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/357/531 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/357/528
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2012 Erna R. du Toit https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT