Sedimentêre omgewings van die Inhaca-eilandstelsel met spesiale verwysing na die petrografiese en geochemiese eienskappe van die sedimente spesiale verwysing na die petrografiese en geochemiese eienskappe van die sedimente

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Sedimentêre omgewings van die Inhaca-eilandstelsel met spesiale verwysing na die petrografiese en geochemiese eienskappe van die sedimente spesiale verwysing na die petrografiese en geochemiese eienskappe van die sedimente Sedimentary environments on the Inhaca Island system with special reference to the petrographic and geochemical characterisation of the sediments
 
Creator Peché, Marieke
 
Subject — — — —
Description Die Inhaca-eilandstelsel is geleë langs die suidooskus van Mosambiek. Die oostekant van die stelsel grens aan die Indiese Oseaan en die westekant aan die Baai van Maputo. Hierdie eilandstelsel bestaan uit Inhaca- en Portugese eiland, asook ’n groep sandbanke wat van die noordlike punt van Inhaca na Portugese eiland strek. Die doel van hierdie studie is om die verskillende moderne en oer-sedimentêre omgewings op die eilandstelsel te identifiseer en te beskryf, die invloed van getye en golfaksie op die moderne sedimentêre omgewing vas te stel en die geochemiese en petrografiese samestelling van die geologiese eenhede te bepaal. The Inhaca system contains several high- and low-energy modern sedimentary environments, as well as four main geological units. The importance of this study lies in the influence of the sedimentation on the marine ecosystems and economy of Mozambique, and the influence global warming would have on the sediment input of the area.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2011-10-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format text/html application/epub+zip text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v30i1.265
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 30, No 1 (2011); 1 bladsy Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 30, No 1 (2011); 1 bladsy 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/265/283 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/265/286 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/265/284 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/265/261
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2011 Marieke Peché https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT