Renale opruiming van melatonien
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Renale opruiming van melatonien Renal clearance of melatonin | |
Creator | Office, Editorial | |
Description | Slegs twee publikasies bestaan waarin die omvang van die renale opruiming van melatonien in mense beskryf word. Die melatonienopruimingswaardes is egter verkry na óf orale toediening van melatonien óf deur verskillende tegnieke te gebruik vir die bepaling van melatonien in die plasma en urien onderskeidelik. In hierdie studie is melatonienopruiming bepaal oor 'n tyd van die dag wanneer die plasmavlakke relatief konstant bly, en is die melatonienvlakke in plasma en urien elk onderskeidelik met die Fraser-, NID- en WHB-metodes bepaal. Die resultate toon dat melatonienopruiming onder 2 ml/min is en dat hoër waardes verkry word wanneer van metodes gebruik gemaak word wat die ekstraksieprosedures omseil. Only two publications exist in which actual values for the renal clearance of intact melatonin in man is described. The melatonin clearance values were, however, obtained either after the oral intake of melatonin, or by applying different techniques for the determination of melatonin in urine and plasma. In this study, renal clearance of melatonin was determined during the hours where melatonin concentrations are relatively constant. Melatonin levels in plasma and urine respectively were each determined by three analytical techniques, i.e. the Fraser, NID and WHB methods. The results show renal clearance of melatonin to be under 2 ml/min and that higher values are obtained with analytical techniques which bypass the extraction process. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1996-07-10 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v15i1.625 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 1 (1996); 3-6 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 1 (1996); 3-6 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/625/1129
|
|
ADVERTISEMENT