Sal die Era van Aquarius met ’n “skrikkelsprong” in die millennium tot sy reg kom

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Sal die Era van Aquarius met ’n “skrikkelsprong” in die millennium tot sy reg kom With a leap in the millennium will Aquarius have come of age?
 
Creator Smits, D. P.
 
Subject — — — —
Description Waar ons nou die einde van die 2de millennium AD nader, het dit duidelik geword dat daar heelwat verwarring heers oor hoe en waarom ons kalender opgestel is soos dit is. Die lengte van ’n jaar en van die astronomiese eeu word beide gedefinieer aan die hand van die posisie van ’n bepaalde punt aan die hemel, wat bekend staan as die Eerste punt van Aries. Deurdat hierdie punt met betrekking tot die sterre-agtergrond beweeg, skep dit probleme om sterrekundige gebeurtenisse, wat die seisoene bepaal, aan ’n vaste datum in ons kalender te koppel. Die Katolieke Kerk se wens om Paasfees op ’n datum te vier wat deur spesifieke astronomiese gebeurtenis se bepaal word, het in die 16de eeu gelei tot die implementering van die kalender wat nou internasionaal in gebruik is. As we approach the end of the 2nd millennium AD, it is obvious that there is much confusion as to how and why our calendar is constructed as it is. The length of a year and the astronomical age are both defined by the position of a point in the sky known as the first point of Aries. This point moves with respect to the stars and hence there is a problem in trying to synchronise astronomical events which determine the seasons with a fixed date in the calendar. The Catholic Church’s desire to celebrate Easter on a date set by certain astronomical events, led to the implementation in the 16th century of the calendar now used internationally.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2001-09-28
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v20i1.245
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 20, No 1 (2001); 14-21 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 20, No 1 (2001); 14-21 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/245/232
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2001 D. P. Smits https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT