Spindigtheidsgolfgedrag van Cr-Si- en Cr-Ga-allooi-enkelkristalle
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Spindigtheidsgolfgedrag van Cr-Si- en Cr-Ga-allooi-enkelkristalle Spin-density-wave behaviour o f Cr-Si and Cr-Ga alloy single crystals | |
Creator | Prinsloo, A. R. E. | |
Description | In hierdie studie is die spindigtheidsgolf-effekte (SDG-effekte) in verdunde Cr-Si- en Cr-Ga-allooi-enkelkristalle ondersoek. Die alliëring van Cr met nie-magnetiese, nie-oorgangselemente Si en Ga as onsuiwerhede, toon ’n komplekse verloop vir die magnetiese oorgangstemperature, naamlik die Neél-temperatuur (Tᶰ) en die oorgangstemperatuur vir die uitpas (Tᶸᶦ) na inpas (I) SDG-oorgang, met Si- en Ga-konsentrasie. The spin-density-wave (SDW) effects in Cr-Si and Cr-Ga alloy single crystals were investigated by means of thermal expansion, electrical resistivity and ultrasonic wave velocity measurements. The complete temperature-concentration and temperature-pressure magnetic phase diagrams of Cr-Ga were constructed. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2000-07-15 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v19i1.738 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 19, No 1 (2000); 21-22 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 19, No 1 (2000); 21-22 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/738/1351
|
|
ADVERTISEMENT