Menings van lewenswetenskap-onderwysers oor geneties gewysigde gewasse en die daarstelling van ’n wetenskaplike etiek

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Menings van lewenswetenskap-onderwysers oor geneties gewysigde gewasse en die daarstelling van ’n wetenskaplike etiek Opinions of Life Sciences teachers on genetically modified foods
 
Creator Ferreira, Johanna G.
 
Subject Lewenswetenskap; Voeding geneties-gewysigde gewasse; wetenskaplike etiek; kontroversiële kwessies; voedselsekerheid — —
Description Die gebruik van geneties-gewysigde gewasse om hongersnood in veral arm lande die hoof te bied, is uiters kontroversieel en kan sosiale, ekonomiese en politieke implikasies hê. Lewenswetenskap-onderwysers kan aan die kwessie aandag gee, en deur hul onderrig gebalanseerde inligting aan leerders en aan die gemeenskap deurgee. Nogtans moet onderrig nie bloot op kennisoordrag fokus nie; pogings moet ook aangewend word om veral leerders bewus te maak van die aard en impak van geneties-gewysigde gewasse en die ontwikkeling van ‘n wetenskaplike etiek. Die klem verskuif daarna om leerders uit alle bevolkingsgroepe te betrek en hulle te bemagtig om deur kritiese en reflektiewe denke weldeurdagte besluite te neem. Leerders moet derhalwe die geleentheid gebied word om ‘n wetenskaplike etiek te ontwikkel en om kontroversiële kwessies, soos die gebruik van geneties-gewysigde gewasse, te kan beredeneer. Bepaalde aanwysers wat tydens onderhoude met lewenswetenskap-onderwysers geïdentifiseer is, word in die artikel bespreek. The use of genetically modified crops, especially in countries where poverty is rife, is extremely controversial and can have social, economical and political implications. Life Sciences teachers can address this issue and provide learners and communities with balanced information. However, teaching should not only focus on supplying balanced information, but efforts should also be made to make learners, especially, aware of the nature and impact of genetically modified crops and the development of scientific ethics. The focus then shifts to empowering learners from a broad social background to make well-reasoned decisions through critical and reflective thought. Learners should, therefore, get the opportunity to develop scientific ethics in order to debate various controversial issues such as the use of genetically modified crops. Specific indicators that were identified during interviews with Life Sciences teachers are discussed in this article.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor geen —
Date 2013-10-22
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — kwalitatief, onderhoude — —
Format text/html application/octet-stream text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v32i1.757
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 32, No 1 (2013); 5 bladsye Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 32, No 1 (2013); 5 bladsye 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/757/1412 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/757/1413 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/757/1414 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/757/1411
 
Coverage — — lewenswetenskap-onderwysers — — —
Rights Copyright (c) 2013 Johanna G. Ferreira https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT