Voedselproduksie in ontwikkelende lande - die rol van plantbiotegnologie

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Voedselproduksie in ontwikkelende lande - die rol van plantbiotegnologie Food production in developing countries - the role of plant biotechnology
 
Creator Ferreira, D. I.
 
Subject — — — —
Description Die stelselmatige agteruitgang van die wêreld se landbougrond met ’n gepaardgaande snelle bevolkingsgroei in veral die ontwikkelende lande lei tot besorgdheid oor voedselproduksie. Dit blyk ook dat die sogenaamde “Groen Rewolusie ” nie die antwoorde bied nie en hoë verwagtings word van plantbiotegnologie gekoester om voldoende voedselproduksie te verseker. Uitstekende vordering is inderdaad reeds met sowel selbiologie (weefselkultuur) as molekulêre biologie (genetiese boukunde) gemaak. Hierdie vordering en suksesse word onder die loep geneem. Aangesien die tegnologie in 'n tradisionele vorm, naamlik die saad of voortplantingsmateriaal aan die produsent beskikbaar gestel word, is dit duidelik dat landbou in die ontwikkelende lande ook by die ontwikkelings sal baat. The world is facing major problems with regard to food production. Agricultural land suffers from various conditions which make it less efficient for crop production while the rapid population growth, especially in developing countries, raises concern for sustainable food production. The Green Revolution has failed to secure sustainable food production and it is hoped that biotechnology will facilitate the transition to more sustainable agriculture. Excellent progress has been made with both Cell Biology (tissue culture) and Molecular Biology (genetic engineering).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1995-07-10
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v14i1.602
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 14, No 1 (1995); 24-29 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 14, No 1 (1995); 24-29 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/602/1083
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1995 D. I. Ferreira https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT