Liggaamsoriëntasie van blesbokke in ’n skadulose omgewing
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Liggaamsoriëntasie van blesbokke in ’n skadulose omgewing Body orientation of blesbok in a shadeless environment | |
Creator | van Aswegen, C. H. J. | |
Description | Ondersoek is ingestel na die liggaamsorientasie van die blesbok Damaliscus dorcas phillipsi ten opsigte van sonshoek en windrigting in ’n skadulose omgewing in die sentrale Oranje-Vrystaat. Gedurende die vroeë oggend en laat middag wanneer die sonshoogte en omgewingstemperatuur relatief laag is, oriënteer die bokke klaarblyklik lateraal ten opsigte van die son. Namate die temperatuur gedurende die middel van die dag toeneem, toon die bokke ’n neiging om in lyn met die inkomende sonstrale, maar lateraal ten opsigte van die windrigting, te oriënteer The body orientation of blesbok Damaliscus dorcas phillipsi in relation to sun angle and wind direction was investigated in a shadeless environment in the central Orange Free State. During early morning and late afternoon, when the sun’s altitude and ambient temperature are relatively low, the antelope evidently orientate laterally towards the sun. As the temperature increases during midday, the antelope show a tendency to orientate in line with the incoming radiation but laterally in relation to wind direction. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1992-07-08 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v11i1.514 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 11, No 1 (1992); 9-13 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 11, No 1 (1992); 9-13 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/514/921
|
|
ADVERTISEMENT