Die bloed-brein-skans
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Die bloed-brein-skans The blood-brain barrier | |
Creator | Meij, H. S. | |
Description | Die samestelling van die ekstrasellulêre vog (ESV) van die brein is van besondere belang, aangesien normale funksionering van breinselle net in ’n stabiele omgewing kan plaasvind. Veranderings in die ESV kan tot ernstige versteurings van breinfunksie lei. Die bestaan van ’n skans tussen die bloed en die breinweefsel, waardeur verseker word dat ’n konstante omgewing vir breinselle gehandhaaf word, is ongeveer 80 jaar gelede gepostuleer en ons weet vandag dat dit gesetel is in die endoteelselle wat die wand van die breinkapillêre vorm. The composition of the extracellular fluid (ECF) of the brain is of particular importance, because normal functioning of brain cells depends largely upon a chemically stable fluid environment. Changes in the ECF can lead to serious impairment of brain function. The existence of a barrier between the blood and the brain tissue, by means of which a stable surrounding is maintained, was postulated about 80 years ago and we now know that it resides in the continuous layer of endothelium cells of the brain blood capillaries. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1991-07-08 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v10i3.498 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 10, No 3 (1991); 100-105 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 10, No 3 (1991); 100-105 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/498/891
|
|
ADVERTISEMENT