Fisionomie in die Grieks-Romeinse tyd

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Fisionomie in die Grieks-Romeinse tyd Physiognomy in Graeco-Roman times
 
Creator Retief, François Cilliers, Louise
 
Subject — — — —
Description Fisionomie, die dissipline wat probeer om karaktereienskappe (selfs toekomsverwagtings) van die uiterlike voorkoms af te lei, het reeds in die pre-Sokratiese tyd ontstaan. In hierdie studie word die ontwikkelingsgeskiedenis daarvan in die Grieks-Romeinse tyd weergegee met ’n bespreking van die kerndokumente wat behoue gebly het, soos die pseudo-Aristoteliese Physiognomonica (3de eeu v.C.), Polemon se werke (2de eeu n.C.) en die sg. Anonymus Latinus (4de eeu n.C.). Die impak van fisionomie op die leefwyse van die antieke Grieke en Romeine, op die kunste, literatuur en openbare retoriek word in oënskou geneem, sowel as die raakvlakke met wetenskaplike geneeskunde en mantiese dissiplines. Physiognomy, the discipline which endeavours to deduce from individuals’ exterior features their character, disposition, even destiny, originated in Pre-Socratic times. In this article the development of physiognomy in the Graeco-Roman era is reviewed, with emphasis on seminal publications like the pseudo-Aristotelean Physiognomonica (3rd century BC), Polemon’s works (2nd century AD) and the so-called Anonymus Latinus (4th century AD). Its general impact on society and on the arts, literature and rhetorical techniques in particular is revisited, as well as its connections with medicine and mantic disciplines.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2003-09-26
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v22i1.205
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 22, No 1 (2003); 14-18 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 22, No 1 (2003); 14-18 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/205/177
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2003 François Retief, Louise Cilliers https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT