Foute in die meting van die aarde se magneetveld met die protonmagnetometer
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Foute in die meting van die aarde se magneetveld met die protonmagnetometer Errors in the measurement of the terrestrial magnetic field with a proton magnetometer | |
Creator | Hancke, G. P. | |
Description | Die tipiese foute wat voorkom wanneer die metode van periode-meting gebruik word vir die bepaling van die presessiefrekwensie van die magnetiese moment van protone, word bespreek, en metodes om dit teen te werk word voorgestel. Belangrike gevolgtrekkings wat sal lei tot die optimale funksionering van die periodemeter, word gemaak — veral ten opsigte van die meettyd, polarisasietyd en die eienskappe van die sensorvloeistof. Typical errors in the measurement of the precession frequency of the magnetic moment of protons when using the periodometer, are discussed and methods are proposed to minimize it’s influence. Important conclusions are made with regard to the time of measurement and polarization and the properties of the sensor fluid. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1989-03-14 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v8i2.872 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 8, No 2 (1989); 68-73 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 8, No 2 (1989); 68-73 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/872/1818
|
|
ADVERTISEMENT