Die bepaling van die kragverspreiding in die drakabel van ’n sweefspoor

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Die bepaling van die kragverspreiding in die drakabel van ’n sweefspoor The determination of the force distribution in the carrying cable of a cableway
 
Creator Vermeulen, P. J.
 
Subject — — — —
Description Die ontleding van kragte in die uniforme drakabel van ’n sweefspoor vir die vervoer van erts tussen 'n myn en 'n veredelingsaanleg word beskryf. Vir die doeleindes van die analise is die probleem as 'n statiese ewewigsprobleem beskou. Die elastisiteit van die drakabel, die beweging daarvan ten opsigte van die steunpunte op die dratorings nadat dit met ertskarre gelaai word, die gewig van die gelaaide ertskarre sowel as die trektoukragte word in ag geneem. Aangesien die drakabel baie styf gespan is, is die invloed van huigmomente nalaatbaar en kan die kabel as ’n perfekte huigbare kabel heskou word. Die vorm van die drakabel en die trekkrag in die kabel kan deur diskrete modellering bepaal word en in besonder word hier van ’n puntmassamodel gebruik gemaak. Die analise lewer die maksimum krag en die ooreenkomstige posisie van die krag vir verskillende verteenwoordigende posisies van die gelaaide ertskarre op die drakabel. Dit maak die berekening van veiligheidsfaktore vir verskillende tipes drakabels moontlik. The analysis of the forces in the uniform carrying cable of a cableway, used for conveying ore to an enrichment plant, is described. For the purpose of the analysis the problem is considered as a static equilibruim problem. The elasticity of the cable, its motion relative to the pylon supports after loading with carts, the weights of the loaded ore carts, and the forces exerted by the towing rope are taken into consideration. Since the cable is pulled taut the influence of bending moments is negligible and consequently the cable may be considered as a perfectly flexible cable that may be modelled by discrete modelling. In particular, use is made of a point mass model. The analysis gives the maximum tensile force and the corresponding position of this force for different representative positions of the loaded carts along the carrying cable. This enables the computation of safety factors for different types of cables.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1993-07-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v12i3.563
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 12, No 3 (1993); 55-60 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 12, No 3 (1993); 55-60 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/563/1006
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1993 P. J. Vermeulen https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT