Regionale mikrotermometriese databasis vir die Proterosoïese gesteentes van die Noordwes-Kaap
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Regionale mikrotermometriese databasis vir die Proterosoïese gesteentes van die Noordwes-Kaap Regional microthermometric data base for the Proterozoic rocks of the Northwestern Cape Province | |
Creator | Schoch, A. E. Klatt, E. Elsmere, D. | |
Description | Die resultate van vloeistofinsluitselstudies van die Proterosoïese gesteentes van die Noordwes-Kaap toon aan dat vlugtige bestanddele wat deelgeneem het aan die belangrikste laat - tot natektoniese geologiese prosesse in die Namakwa - mobiele gordel, eiesoortige kenmerke besit. Daar is ’n breë vloeistof-stamverwantskap wat teenwoordig is op verskillende struktuurterreine ten spyte van moontlik kontrasterende vroee TD-(temperatuur-druk)-geskiedenisse. First results from fluid inclusion studies of the Proterozoic rocks of the Northwestern Cape, indicate unique characteristics for the fugitive constituents connected to the most important late to post-tectonic geological processes in the Namaqua mobile belt. A broad fluid consanguinity is present in different structural terranes, in spite of possibly contrasting early PT histories. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1990-07-08 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v9i4.471 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 9, No 4 (1990); 162-177 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 9, No 4 (1990); 162-177 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/471/844
|
|
ADVERTISEMENT