Oordrag van energie in nielineêre elektriese netwerke - ’n moderne beskouing van drywing
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Oordrag van energie in nielineêre elektriese netwerke - ’n moderne beskouing van drywing Energy transfer in nonlinear electrical networks - a modern perception of electrical power | |
Creator | de Beer, A. S. van Wyk, J. D. | |
Description | Netwerke vir elektriese energieverspreiding bevat baie nielineêre netwerkelemente in omsettingstoerusting, belasting en drywingselektroniese mutators. Dit veroorsaak vervorming van spannings en strome. Verskillende bydraes ten opsigte van 'n algemene drywingsteorie vir nielineêre netwerke word vir die bepaling van drywingskomponente geëvalueer. 'n Nuwe teoretiese voorstel vir die bepaling van drywingskomponente, wat ook komponente soos verstrooide stroom insluit, word uiteengesit. Die toepassing van hierdie teorie in die stuur van vervormingskompensators in kragnetwerke word in beginsel aangedui. Networks for electric power distribution contain many nonlinear elements in conversion equipment, loads and power electronic converters. This leads to distorted currents and voltages in the network. Several contributions regarding a general power theory for nonlinear networks are evaluated for determining the different power components. A new theoretical proposal for determining these components, including the concept of scattered current is discussed. The application of this theory to the control of distortion compensators in power networks is discussed in principle. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1991-07-08 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v10i4.507 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 10, No 4 (1991); 160-164 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 10, No 4 (1991); 160-164 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/507/909
|
|
ADVERTISEMENT