Omgewingsopvoeding se rol in die integrasie van omgee vir die omgewing en menslike welstand
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Omgewingsopvoeding se rol in die integrasie van omgee vir die omgewing en menslike welstand The role of environmental education in the integration of care for the environment and human wellness | |
Creator | Ferreira, Johanna G. Venter, Elizabeth | |
Description | Welstand hou nie slegs verband met die afwesigheid van siekte nie, maar behels optimale funksionering van liggaam, verstand en gees. Dit is ’n belewenis van maksimale harmonie. Welstand het verskeie dimensies, naamlik die fisieke, emosionele, kognitiewe, sosiale, geestes-, beroeps- en omgewingsdimensies. Laasgenoemde is die mees waarneembare en noodsaaklike dimensie vir die voortbestaan van die mensdom. Hierdie artikel gaan van die standpunt uit dat welstand binne die dimensie van die omgewing interafhanklik is van omgee vir die omgewing en dat hierdie welstand slegs volhoubaar sal wees indien kinders van kleins af blootgestel word aan aktiwiteite in die natuur. Die rol van omgewingsopvoeding in die vestiging van ’n etiek van omgee en aktiewe besorgdheid vir die omgewing, is onbetwisbaar en is noodsaaklik vir menslike welstand. Wellness is not merely the absence of illness, but a state of optimal functioning of body, mind and soul. It is a situation where harmony is experienced maximally. Wellness has various dimensions, namely the physical, emotional, cognitive, spiritual, social, vocational and environmental dimensions. The latter is the most conspicuous and essential for the continued existence of humankind. The point of departure of this article is that wellness within the environmental dimension is interdependent on care for the environment and that this wellness will only become sustainable if children are exposed to activities in nature from an early age. The role of environmental education in establishing an ethic of care and active concern for the environment, is non-negotiable and essential for human wellness. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2014-11-13 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v33i1.1177 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 33, No 1 (2014); 6 bladsye Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 33, No 1 (2014); 6 bladsye 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1177/2791
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1177/2792
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1177/2793
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1177/2764
|
|
ADVERTISEMENT