Habitatsvoorkeure, voedafstande en vliegrigtings van vee - reiers (Bubulcus ibis) in die sentrale Vrystaat

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Habitatsvoorkeure, voedafstande en vliegrigtings van vee - reiers (Bubulcus ibis) in die sentrale Vrystaat Habitat preference, feeding distance and flight direction of cattle egrets (Bubulcus ibis) in the central Free State.
 
Creator Butler, Hennie Kok, Ordino
 
Subject — — — Vee-reier; sentrale Vrystaat; semi-aried; habitatsvoorkeur; oop grasveld; gasheerassosiasie; grashoogte; daaglikse variasie; voedingsafstand; seisoenale vliegpatroon.
Description In die Vrystaat is twee derdes van alle aktief voedende vee-reiers (Bubulcus ibis) in oop grasveldhabitats waargeneem. Indien die voëls wat in assosiasie met gashere voed afsonderlik beskou word, is die dominansie van grasveld, en veral kort gras, selfs hoër. Hierteenoor toon vee-reiers wat onafhanklik van gashere voed ’n duidelike voorkeur vir lang gras en damoewers as voedingshabitat. Opvallende verskille in habitatsbenutting tussen vee-reiers wat in die teenwoordigheid of afwesigheid van gashere voed, kom selfs op ’n temporele basis gedurende die loop van die dag voor. Meer as driekwart (78,6%) van alle vee-reiers wat in die omgewing van die Soetdoring Natuurreservaat waargeneem is, het binne ’n radius van 15 km vanaf die broeikolonie gevoed. Afhangende van die tyd van die jaar het opvallende veranderings in die algemene vliegrigting vanaf en na die broeikolonie plaasgevind. Positiewe korrelasies tussen die uitwaartse en terugkerende vlugte is verkry, maar nie tussen die algemene vliegrigting en heersende windrigting nie. In the Free State, two thirds of all actively feeding cattle egrets (Bubulcus ibis) were observed in open grassland habitats. If the birds that fed in association with hosts are considered separately, the dominance of grassland, especially short grass, is even higher. By contrast, cattle egrets that fed independently of hosts showed a clear preference for tall grass and edges of water body. Marked differences in habitat use between cattle egrets that fed in the presence or absence of hosts even occurred on a temporal basis during the course of the day. More than three quarters (78,6%) of all cattle egrets observed in the vicinity of the Soetdoring Nature Reserve fed within a radius of 15 km of the breeding colony. Depending on the time of the year, significant changes occurred in the general flight direction from and to the colony. Positive correlations were obtained between the outward and return flights, but not between the general flight direction and prevailing wind direction.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2007-09-21
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v26i3.133
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 26, No 3 (2007); 196-204 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 26, No 3 (2007); 196-204 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/133/104
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2007 Hennie Butler, Ordino Kok https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT