’n Faktoriseringsmetode gegrond op ’n additiewe eienskap

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title ’n Faktoriseringsmetode gegrond op ’n additiewe eienskap A factorisation method based on an additive property
 
Creator de la Rosa, B. Mouton, H. du T. van der Westhuizen, A. van Deventer, D. Wessels, J. P. H.
 
Subject — — — —
Description Die doel van hierdie artikel is om 'n faktoriseringsmetode te ontwikkel deur van 'n additiewe eienskap van die positiewe heelgetalle gebruik te maak. Aan die hand van bekende resultate word beklemtoon dat die saamgestelde, onewe positiewe heelgetalle presies daardie onewe getalle is wat as somme van drie of meer opeenvolgende, positiewe heelgetalle voorgestel kan word. Die direk geïmpliseerde algoritmehasis word in hierdie artikel verfyn tot op 'n gewenste peil van optimaliteit. Die resultaat is 'n additief- multiplikatiewe basis vir 'n algoritme wat gedeeltelik op die genoemde additiewe eienskap en gedeeltelik op langdeling (of alternatiewelik die ggd) berus. The purpose of this article is to develop a method of factorisation based on an additive property of the positive integers. Using known results it is emphasised that the composite odd positive integers are precisely those odd numbers that can be represented as sums of three or more consecutive positive integers. The obviously implied algorithm basis is refined in this paper up to a desired level of optimality. The result is an additive-multiplicative basis for an algorithm that is based partly on the said additive property and partly on long division (or alternatively the gcd).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1992-07-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v11i2.524
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 11, No 2 (1992); 52-53 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 11, No 2 (1992); 52-53 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/524/1389
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1992 B. de la Rosa, H. du T. Mouton, A. van der Westhuizen, D. van Deventer, J. P. H. Wessels https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT