Infeksie in die Grieks-Romeinse era met klem op epidemiese siekte

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Infeksie in die Grieks-Romeinse era met klem op epidemiese siekte Infection in the Graeco-Roman era with the emphasis on epidemic ilness.
 
Creator Cilliers, Louise Retief, Francois P.
 
Subject — — Mediese geskiedenis infeksiemeganisme; miasmata; humore-teorie; "sade van siekte"; kontakbesmetting
Description In hierdie artikel word die sienings van die antieke Grieke en Romeine oor die etiologie van aansteeklike siektes bespreek. Dit blyk dat hierdie sienings in verskeie opsigte verbasend korrek is. Hippokrates het byvoorbeeld geglo dat ’n wanbalans in die humore siekte voorafgegaan het, terwyl ons vandag weet dat ’n ondervoede liggaam ’n pasiënt vatbaar maak vir epidemiese siektes. Verdere fyn waarnemings is opgeteken tydens die pes wat die Atheners in die 5de eeu voor Christus geteister het, toe daar opgemerk is dat die siekte (waarskynlik pokkies) versprei is deur nabye kontak met pasiënte en dat dieselfde persoon die siekte nooit ’n tweede keer opgedoen het nie. Dit was die eerste beskrywing van verworwe immuniteit in die Westerse geskiedenis. Verder was die antieke Grieke en Romeine se teorieë oor miasmata en ‘sade van siekte’ in die lug die voorlopers van wat hedendaags geïdentifiseer is as die patologiese mikro-organismes wat siekte veroorsaak. Weinig vooruitgang in die studie van die etiologie van aansteeklike siektes is sedert die Grieks-Romeinse tyd gemaak; trouens, in die 19de eeu is daar nog in London geglo dat infeksie die gevolg is van ‘slegte lug’. Die probleem is eventueel opgelos toe Robert Koch in die 19de eeu met behulp van ’n mikroskoop die patogeniese organismes ontdek het wat aansteeklike siekte veroorsaak. In baie opsigte het die wetenskaplike ontdekkings gedurende die laaste twee eeue slegs die waarnemings van die antieke Grieke en Romeine wat meer as 2000 jaar gelede gemaak is, bevestig. In this article the views of the ancient Greeks and Romans on the etiology of infectious diseases are assessed. It appeared that these views were remarkably correct in many respects: Hippocrates for instance believed that an imbalance in the humours preceded disease, while we know today that a malnourished body predisposes a patient to epidemic disease. Further acute observations were recorded during the plague which afflicted Athenians in the 5th century BC, when it was noted that the disease (probably smallpox) was spread by close contact with patients and that the same person never contracted the disease twice – the first description in Western history of acquired immunity. The ancients’ theories of miasmata and ‘seeds of disease’ in the air were the forerunners of what is today identified as pathological micro-organisms causing disease. Little progress in the study of the etiology of infectious diseases was made since Graeco-Roman times, in fact, in the 19th century it was still believed in London that infection was the result of ‘bad air’. The problem was eventually solved when in the 19th century Robert Koch, with the help of the microscope, discovered the pathogenic organisms causing infectious diseases. In many respects the scientific discoveries during the last two centuries merely confirmed the observations of the ancient Greeks and Romans made more than 2000 years ago.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2013-06-26
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — Historiese navorsing
Format text/html application/octet-stream text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v32i1.331
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 32, No 1 (2013); 4 bladsye Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 32, No 1 (2013); 4 bladsye 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/331/743 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/331/744 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/331/745 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/331/742
 
Coverage — — — Antieke Griekeland en Italië 500 v.C. - 400 n.C. —
Rights Copyright (c) 2013 Louise Cilliers, Francois P. Retief https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT