Die ontdekking van ’n voorwerp naby Mapungubwe wat moontlik as 'n abakus gebruik wa
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Die ontdekking van ’n voorwerp naby Mapungubwe wat moontlik as 'n abakus gebruik wa The discovery of an engraving near Mapungubwe that could have been used as an abacus | |
Creator | Durand, J. F. | |
Description | ’n Rotsgravure wat naby ’n Khami-nedersetting naby Mapungubwe ontdek is, mag moontlik vir ons ’n aanduiding gee van die wiskundige vermoëns van die Khami-kultuur, wat bekend was vir hulle handelsbetrekkinge met mense van die Midde-Ooste. Die voorwerp word beskryf en ’n interpretasie van die moontlike gebruike daarvan as ’n abakus en ’n kaart word gegee. A rock engraving discovered near a Khami settlement near Mapungubwe may contribute to our knowledge about the mathematics of a people well known for their trade relations with people from the Middle East. The feature is described and an interpretation of its possible uses as an abacus and as a map is forwarded. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2004-09-23 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v23i3.192 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 23, No 3 (2004); 46-51 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 23, No 3 (2004); 46-51 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/192/161
|
|
ADVERTISEMENT