Globale styging in seevlak: ’n Suid-Afrikaanse perspektief
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Globale styging in seevlak: ’n Suid-Afrikaanse perspektief Global rise in sea level: a South African perspective | |
Creator | Lutjeharms, J. R. E. Swart, D. H. | |
Description | Daar bestaan ’n algemene wetenskaplike konsensus dat die toename in mensgemaakte spoorgasse in die atmosfeer besig is om te lei tot ’n toename in globale temperatuur. Hierdie wêreldwye klimaatperturbasie gee aanleiding tot ’n styging in die algemene hoogte van seevlak. So ’n styging het belangrike implikasies vir sensitiewe kusgebiede. Navorsing oor die moontlike gevolge vir die Suid-Afrikaanse kuslyn is gebiedend noodsaaklik. There is general scientific consensus that the increase in anthropogenic trace gases in the atmosphere is leading to an increase in global temperatures. This global perturbation of climate is causing a rise in mean sea-level. Such a rise has important implications for sensitive coastal areas. Research on the possible consequences for the South African coast-line is urgently required. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1989-03-14 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v8i3.881 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 8, No 3 (1989); 108-115 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 8, No 3 (1989); 108-115 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/881/1836
|
|
ADVERTISEMENT