Die implementering van ’n kleinste-kwadrate- algoritme vir die frekwensiebepaling van ’n protonpresessiesein

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Die implementering van ’n kleinste-kwadrate- algoritme vir die frekwensiebepaling van ’n protonpresessiesein The implementation of a least squares algorithm for estimating the frequency of a proton precession signal
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — — — —
Description 'n Voordelige tegniek vir die frekwensiebepaling van ’n tydbeperkte sinusvormige sein in ruis is geimplementeer. Dit maak gebruik van die metode van kleinste kwadrate en is veral geskik wanneer die frekwensie in die kortste moontlike tyd(in vergelyking met die seinperiode) bepaal moet word, soos die geval is met byvoorbeeld die presessiesein in ’n protonmagnetometer. Die kriterium vir beoordeling van enige tegniek onder laasgenoemde voorwaarde is die minimum meettyd vir 'n gegewe meetfout of die minimum fout vir 'n gegewe meettyd. Die voorgestelde tegniek word met die konvensionele metode vergelyk en die resultate toon ’n aansienlike verbetering. An advantageous signal processing technique for estimating the frequency of a time-limited noisy sinusoidal signal has been implemented. The method is a least squares technique and is especially powerful when the estimation has to be done in the shortest possible time measured in terms of signal period, as is the case with the precession signal present in a proton magnetometer. The criterion for evaluating the performance is the minimum measuring time for a given error or the minimum error for a given measuring time. This technique is compared with the accepted way of measuring and the results show a considerable improve­ment.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1996-07-10
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v15i1.629
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 1 (1996); 31-34 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 1 (1996); 31-34 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/629/1137
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1996 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT