Spinnekopdiversiteit van die Suid-Afrikaanse Savanna Bioom
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Spinnekopdiversiteit van die Suid-Afrikaanse Savanna Bioom Spider diversity of the South African Savannah Biome | |
Creator | Dippenaar-Schoeman, A.S. Foord, S.H. Haddad, C.R. | |
Description | Die Savanna Bioom beslaan die grootste oppervlakte in Suid-Afrika en bedek meer as een derdevan die grondoppervlakte. Dit word deur ‘n graslaag met bome gekenmerk. Waar die plantegroeideurgaans kort is staan dit bekend as bossieveld, teenoor die oop boslandskap met groter bome,en die bosveld met korter bome. Die faktore wat ‘n beperking het op die Savanna Bioom is reënvalwat wissel van 235 mm tot 1000 mm per jaar; landbou-ontwikkeling en oorbeweiding. The spider diversity found in theSavanna Biome are discussed. A total of 1207 species from 62 families are known from thisBiome alone, of which 36% are endemic to the savanna. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2012-05-30 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v31i1.338 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 31, No 1 (2012); 1 bladsy Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 31, No 1 (2012); 1 bladsy 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/338/672
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/338/441
|
|
ADVERTISEMENT