Masjiengereedskap-toestandmonitering en optimering van masjineringsprosesse - ’n Oorsig

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Masjiengereedskap-toestandmonitering en optimering van masjineringsprosesse - ’n Oorsig Tool condition monitoring and machining process optimisation - A review
 
Creator Scheffer, C. Heyns, P. S.
 
Subject — — — —
Description Nuwe ontwikkelings in sensortegnologie, seinprosessering en beheerstelsels stel vervaardigingsaanlegte in staat om hul masjiene meer effektief te benut. Alhoewel sekere nuwe ontwikkelings reeds hul regmatige funksie in die bedryf vervul, het baie van die nuwe prosesmoniterings- en optimeringstegnieke nog nie hul plek in die nywerheid gevind nie. Met hierdie werk word ’n omvattende oorsig gegee van resente ontwikkelinge in die veld, met besondere fokus op die toestandsmonitering van beitels van numeries beheerde masjiene. Die doel met die oorsig is om ’n koherente beeld van vordering in die internasionale arena te skep en sodoende by te dra tot ’n skerper fokus in Suid-Afrikaanse navorsingspogings in hierdie aktuele veld, asook die beter aanwending van beskikbare tegnologie om die mededingendheid van die Suid-Afrikaanse vervaardigingsektor te verbeter. New developments in sensor technology, signal processing and control systems can result in more efficient manufacturing. Not all new process monitoring and optimisation schemes have yet been implemented. In this article, an extensive survey of recent developments in the field is presented, with the focus on tool condition monitoring of numerically controlled machines. The purpose of this review is to create an awareness of progress in the international arena and consequently contribute to a sharper focus in South African research efforts, and also to contribute to the implementation of new technology which can improve the competitiveness of the South African manufacturing industry.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2001-09-28
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v20i2.249
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 20, No 2 (2001); 35-44 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 20, No 2 (2001); 35-44 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/249/236
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2001 C. Scheffer, P. S. Heyns https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT