Ondersoek na vruggroei van Minneola tangelo (Citrus paradisi x C. reticulata)
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Ondersoek na vruggroei van Minneola tangelo (Citrus paradisi x C. reticulata) Fruit growth of Minneola tangelo (Citrus paradisi x C. reticulata) | |
Creator | Esterhuizen, H. J. Holtzhausen, L. C. Swart, E. | |
Description | Die vruggroei van Minneola tangelo is volledig ondersoek en ’n soortgelyke groeipatroon (S-kromme) aan die van onder sitrusvrugte is verkry. Die groeitempo verskil egter van ander sitruskultivars. Met die toediening van lae konsentrasies gibberelliensuur (GA₃) is daar ’n afname in groei, met die gevolg dat kleiner vrugte verkry word. Die 15 dpm GA₃-behandeling het meer vrugte geproduseer as die kontrolebehandeling. Die gemiddelde saadinhoud van die GA₃-vrugte is effens verlaag. GA₃ - behandelings het geen betekenisvolle invloed op die sapkwaliteit van vrugte gehad nie. The influence of gibberellic acid (GA₃) on the fruit growth pattern of the Minneola tungelo was investigated. The growth pattern follows a S-curve, similar to other citrus cultivars but the growth rate differs. GA₃, applied at low concentrations caused a slightly slower fruit growth rate compared to controls, resulting in smaller fruit. In the case of GA₃ , applied at 15ppm, fruit numbers exceeded those of the control. GA₃ treatment of fruit resulted in a slight decrease in average seed content. GA₃, had no significant effect on juice quality. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1991-07-08 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v10i2.493 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 10, No 2 (1991); 80-84 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 10, No 2 (1991); 80-84 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/493/881
|
|
ADVERTISEMENT