Logistieke bestuur: die oorsprong, konseptuele ontwikkeling en betekenis daarvan as ’n hedendaagse studiegebied

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Logistieke bestuur: die oorsprong, konseptuele ontwikkeling en betekenis daarvan as ’n hedendaagse studiegebied Logistics management: its origin, conceptual evolution and meaning as a contemporary field of study
 
Creator Pienaar, W. J.
 
Subject — — — —
Description Hierdie artikel beskryf die oorsprong van die woord logistiek, stip die ontwikkeling daarvan uit, en verklaar die hedendaagse betekenis daarvan as ’n studiegebied in ’n bestuurskonteks. Die ontwikkelingsgang van die begrip word aangedui vanaf die oorsprong daarvan in Grieks, met inagneming van die opeenvolgende opname daarvan in Laat Latyn, Frans en Nederlands, tot by die huidige gebruik daarvan in Afrikaans. Die vestiging van die Franse logistique gedurende die Napoleontiese oorloë, en die uitbreiding daarvan na ’n bedryfsbegrip ná afloop van die Tweede Wêreldoorlog word verduidelik. Die ontwikkelingsgang wat die betekenis van die konsep sedertdien in bedryfsverband ondergaan het, word bespreek. Betekenisse van logistiek, soos dit tans in die bedryfslewe gebesig word, word verskaf. Vervolgens bied die artikel ’n eietydse definisie van logistiek in bedryfsverband. Daar word aangetoon hoe doeltreffende bedryfslogistiek waarde toevoeg. Ten slotte word die primêre aktiwiteite wat in die logistieke voorsieningskanaal van produkte voorkom kortliks bespreek. This article traces the origin of the word logistics, outlines its conceptual evolution, and explains the meaning thereof as a field of study in a contemporary management context. The contextual development of the concept is traced from its origin in Greek, along with its successive adoption in Late Latin, French and Dutch, up to its contemporary usage in Afrikaans. The article describes the establishment of the word logistique in French as a military concept during the Napoleonic wars, and its later extension to commercial usage subsequent to the Second World War. The development of the concept in a commercial context since then is detailed. Contemporary descriptions of logistics relating to its meaning in a commercial sense are discussed. Thereafter the article offers a contemporary definition of logistics in a business management context. It indicates how effective business logistics adds value. Finally the primary activities that form part of the logistics supply chain of products are briefly discussed.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2003-09-26
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v22i2/3.212
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 22, No 2/3 (2003); 52-60 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 22, No 2/3 (2003); 52-60 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/212/184
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2003 W. J. Pienaar https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT