Voeding en fisieke welstand as deel van die skoolkurrikulum: ’n Intervensie in ’n onderwysopleidingprogram

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Voeding en fisieke welstand as deel van die skoolkurrikulum: ’n Intervensie in ’n onderwysopleidingprogram Nutrition and physical well-being in the school curriculum: An intervention in a teachers’ education programme
 
Creator De Beer, Josef J. Van Wyk, Ben-Erik
 
Subject Onderwyseropleiding onderwyser opleiding, ekskursies, MIV/VIGS opvoeding, voedselsekuriteit, kultureel-historiese aktiwiteitsteorie — teacher education; HIV/AIDS education; foodsecurity; cultural-historical activity theory
Description Hierdie artikel beskryf onderwysstudente se deelname aan simulasiespele tydens ’n ekskursie. Daar word gekyk na hoe die Verenigde Nasies se agt millennium-ontwikkelingsdoelwitte betrek kan word in die opleidingskurrikulum vir onderwysers. In die besonder word daar gefokus op aktiwiteite wat gerig is om voornemende onderwysers meer sensitief te maak vir die MIV en VIGS-pandemie en voedselsekuriteit. Die navorsers werk vanuit ’n nieu-Vygotskiaanse vertrekpunt wat bekend staan as aktiwiteitsteorie, waarbinne hulle simulasiespele as die primêre werktuig vir studente se deelname beskou. Die studente neem deel in ’n homo ludensmodus (dié van die spelende mens, volgens Huizinga 1955) as ’n vorm van beliggaamde betekenisgewing. Deur van aktiwiteitsteorie as ’n lens gebruik te maak, word daar voorgestel dat die ekskursiekurrikulum belofte inhou vir die leerproses van studente aangaande sake rakende MIV- en VIGS-opvoeding, armoede en voedselsekuriteit. This article describes education students’ engagement in simulation games during an excursion. The focus is on how the United Nations’ eight millennium development goals could be addressed in teacher education programmes. The authors specifically look at activities that aim to sensitize teachers about HIV and AIDS and food security. They view learning from a neo-Vygotskian perspective known as activity theory, which rates simulation games as the primary strategy for learner involvement. The students become homo ludens(playing human, Huizinga1955), and this facilitates embodied meaningmaking. From this position it is suggested that the particular curriculum holds some promise for exploring HIV and AIDS education, poverty and food security.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor UJ —
Date 2013-11-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — Kwalitatief — qualitative research; questionnaires, interviews; observations; studying artefacts
Format text/html application/octet-stream text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v32i1.771
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 32, No 1 (2013); 6 bladsye Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 32, No 1 (2013); 6 bladsye 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/771/1437 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/771/1438 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/771/1439 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/771/1436
 
Coverage — — Kwalitatief — — First-year university students, 18 – 20 years of age; male and female; all cultures
Rights Copyright (c) 2013 Josef J. De Beer, Ben-Erik Van Wyk https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT