Tegnologie en kommunikasie

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Tegnologie en kommunikasie Technology and communication
 
Creator Clark, J. B.
 
Subject — — — —
Description Kommunikasie is ’n terrein waarop tegnologiese ontwikkelings oor die jare heen ’n baie belangrike inslag gehad het en steeds het. Namate die tegnologie op hierdie terrein ontwikkel, word al hoe meer ekonomiese en ander menslike bedrywighede daardeur bevoordeel. In dieselfde mate word hierdie bedrywighede ook al meer afhangklik van die vlak van tegnologie wat in kommunikasie gebruik word. Dit bring mee dat lande (en ondernemings) wat nie tred hou met die tegnologiese ontwikke­lings nie, al hoe meer uitgesluit sal raak van die voordele, en selfs mettertyd van effektiewe deelname aan sulke bedrywighede. Communication is a field in which technological developments have had and still have an important impact. More and more economic and other human activities benefit from advances in communications technology. These activities are therefore much more dependent upon the level of technology used in communication. Countries (and enterprises) that do not keep up with these technological developments are increasingly being excluded from such benefits, and will eventually not be able to participate effectively in these activities.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1992-07-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v11i1.519
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 11, No 1 (1992); 28-37 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 11, No 1 (1992); 28-37 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/519/1388
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1992 J. B. Clark https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT