Oogknipbeheerde rekenaarmuis: ontwerp en evaluering

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Oogknipbeheerde rekenaarmuis: ontwerp en evaluering Eye-blink controlled computer mouse: design and evaluation
 
Creator Viljoen, S. Hanekom, T. Cilliers, P. J.
 
Subject — — — —
Description Motories gestremde persone vind dit moeilik om ’n rekenaar te gebruik vanweë die feit dat hulle nie ’n muis kan beheer nie. In hierdie artikel word die ontwerp, implementering en evaluering van ’n oogknipbeheerde rekenaarmuis vir gebruik deur gestremde persone beskryf. Die deteksie van willekeurige oogknippe word deur middel van die weerkaatsing van infrarooi- (IR-) lig vanaf die vel langs die oog bewerkstellig, terwyl onwillekeurige knippe verwerp word. Dit stel motories gestremde persone, wat nie meer die gebruik van hul arms het nie, in staat om ’n rekenaar te bedryf. Al die funksies van ’n PS2-muis word geëmuleer. Physically disabled people who do not have the use of their limbs have difficulty operating a computer, since they cannot use a mouse. In this article the design, implementation and evaluation of an eye-blink controlled computer mouse to be used by handicapped people are described. Detection of voluntary blinks is established by the reflection of infrared light from the skin on the side of the eye, while involuntary blinks are ignored. This enables people who do not have the use of their limbs to operate a computer. All the functions of a PS2 mouse are emulated.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2004-09-23
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v23i1/2.187
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 23, No 1/2 (2004); 7-12 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 23, No 1/2 (2004); 7-12 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/187/156
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2004 S. Viljoen, T. Hanekom, P. J. Cilliers https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT