Die professionele ontwikkeling van lewenswetenskappe-onderwysers op basis van ʼn ekologie van praktyk

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Die professionele ontwikkeling van lewenswetenskappe-onderwysers op basis van ʼn ekologie van praktyk The professional development of life sciences teachers in an ecology of practice.
 
Creator Petersen, Neal T. de Beer, Josef J.
 
Subject — — — —
Description Suid-Afrika lewer nie genoeg natuurwetenskaplikes op om in die ontwikkelingsbehoeftes en ekonomiese groei van die land te voorsien nie. Leerders vaar ook relatief swak in nasionale en internasionale assesserings omdat baie onderwysers nie beskik oor die vereiste pedagogiese inhoudskennis en vaardighede om die voortdurende kurrikulumveranderinge die hoof te bied nie. Die etnografiese studie waaroor in hierdie artikel verslag gedoen word, bevestig vorige bevindings dat onderwysers in lewenswetenskappe-onderrig nog hoofsaaklik van oordraggebaseerde onderrigmetodes gebruik maak. Op grond van die teorie van die sone van proksimale ontwikkeling word aangevoer dat bestaande ontwikkelingsprogramme vir onderwysers ontoereikend is om die probleem die hoof te bied; die gaping tussen die werklike ontwikkelingsvlak van die onderwyser en die eise wat aan hom of haar in die onderrig gestel word, is te groot. ’n Nuwe program vir die ontwikkeling van onderwysers, naamlik ‘n effektiewe ekologie van praktyk, moet ontwikkel word. Dit sal die betrokke ontwikkelingsprogramme konteksspesifiek maak en dus beter in die individuele behoeftes van onderwysers voorsien. Maatskaplike aanspreeklikheid teenoor onderwysers moet gesien kan word in hul bemagtiging. In dié artikel maak die outeurs aanbevelings aangaande die professionele ontwikkeling van onderwysers binne ekologieë van praktyk. South Africadoes not produce enough scientists to cater for the developmental needs and economic growth of the country. Learners perform relatively poor in national and international assessments because many teachers do not possess the requisite pedagogical content knowledge and skills to confront the ongoing curriculum change. The ethnographic study reported in this article, supports previous findings of teachers teaching Life Sciences mainly by means of transferbased teaching methods. From the basis of the theory of the Zone of Proximal Development it is argued that existing teacher developmental programmes are inadequate to face this problem; the gap between the actual developmental level of the teacher and the demands regarding teaching is too large. A new developmental platform for teachers, namely an effective ecology of practice, must be developed. It will contribute to more context-specific teacher developmental programmes and will therefore provide better in the individual needs of teachers. Social accountability towards teachers should be seen in their empowerment, and in this article the authors make recommendations about the professional development of teachers within ecologies of practice.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2012-11-21
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format text/html application/octet-stream text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v31i1.377
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 31, No 1 (2012); 11 bladsye Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 31, No 1 (2012); 11 bladsye 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/377/558 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/377/559 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/377/567 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/377/557
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2012 Neal T. Petersen, Josef J. de Beer https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT