Die Suid-Afrikaanse uitgebreide maritieme gebied: ’n Alternatiewe metode vir die bepaling van die voet van die kontinentale helling

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Die Suid-Afrikaanse uitgebreide maritieme gebied: ’n Alternatiewe metode vir die bepaling van die voet van die kontinentale helling Die Suid-Afrikaanse uitgebreide maritieme gebied: ’n Alternatiewe metode vir die bepaling van die voet van die kontinentale helling
 
Creator Pantland, N.A. van Vuuren, J.H.
 
Subject — — — Kontinentale helling/voet; oppervlak van maksimale kromming
Description Kuslande het ’n eenmalige geleentheid om by die Verenigde Nasies (VN) aansoek te doen om ’n uitgebreide maritieme gebied, indien hul wetenskaplik kan toon dat die voet van die kontinentale helling (VKH) buite hul soewereine 200 seemyl eksklusiewe ekonomiese sone gele¨e is. Die VN definieer geomorfologies die VKH as die kromme van maksimale buiging tussen die afplattende kontinentale helling en die bodem van die diepsee. In hierdie artikel word daar getoon hoe gediskretiseerde tegnieke uit differensiaalmeetkunde suksesvol gebruik kan word om die VKH benaderd uit satelliet seebodem dieptedata te bepaal, sonder om van data gladstrykingstegnieke gebruik te maak. Hierdie differensiaalmeetkundige benadering is ’n alternatief tot ’n huidige, wyd-gebruikte tegniek vir die bepaling van die VKH en toon dat internasionale spekulasie oor die opportunisme van hierdie tegniek bloot vanuit ’n geomorfologiese perspektief geregverdig mag wees. Die numeriese resultate wat verkry word, is ’n wetenskaplik verantwoordbare aanwyser ten opsigte van die moontlike ligging van die VKH rondom die Suid-Afrikaanse kus. Kuslande het ’n eenmalige geleentheid om by die Verenigde Nasies (VN) aansoek te doen om ’n uitgebreide maritieme gebied, indien hul wetenskaplik kan toon dat die voet van die kontinentale helling (VKH) buite hul soewereine 200 seemyl eksklusiewe ekonomiese sone gele¨e is. Die VN definieer geomorfologies die VKH as die kromme van maksimale buiging tussen die afplattende kontinentale helling en die bodem van die diepsee. In hierdie artikel word daar getoon hoe gediskretiseerde tegnieke uit differensiaalmeetkunde suksesvol gebruik kan word om die VKH benaderd uit satelliet seebodem dieptedata te bepaal, sonder om van data gladstrykingstegnieke gebruik te maak. Hierdie differensiaalmeetkundige benadering is ’n alternatief tot ’n huidige, wyd-gebruikte tegniek vir die bepaling van die VKH en toon dat internasionale spekulasie oor die opportunisme van hierdie tegniek bloot vanuit ’n geomorfologiese perspektief geregverdig mag wees. Die numeriese resultate wat verkry word, is ’n wetenskaplik verantwoordbare aanwyser ten opsigte van die moontlike ligging van die VKH rondom die Suid-Afrikaanse kus.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2006-09-22
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v25i4.168
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 25, No 4 (2006); 248-265 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 25, No 4 (2006); 248-265 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/168/134
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2006 N.A. Pantland, J.H. van Vuuren https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT