Die invloed van die neshope van die graanvretende mier Messor capensis op Karoo-plantegroei
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Die invloed van die neshope van die graanvretende mier Messor capensis op Karoo-plantegroei Ecological effects of harvester ant Messor capensis nest-mounds on Karoo plants | |
Creator | Dean, W. R. J. | |
Description | Die invloed van die neshope van die graanvretende mier Messor capensis op plante in ariede struikveld te Tierberg, nahy Prins Albert, is gedurende 1991 nagevors. Grond afkomstig uit neshope het betekenisvol meer fosfor, kalium, stikstof en organiese materiaal as grond van die omgewing gehad. Neshoopgrond het meer kiemkragtige saad bevat as die grond tussen neshope, en meer saailinge het op die neshope ontkiem. Twee struike, Pteronia pallens en Osteospenmim sinuatum, wat op neshope voorgekom het, het langer stingellitlote gehad as die tussen neshope. Verskeie vetplante en houtagtige plante wat op neshope gegroei het, het meer vrugte gedra as die tussen die neshope. The influence of harvester ant Messor capensis nest-mounds on plants in arid shrubland was investigated at Tierberg, Prince Albert, Cape Province, during 1991. Nest-mound soils contained significantly more phosphorus, potassium, nitrogen and organic matter than surrounding soils. Nest-mound soils also contained more viable seeds than the soil of inter-mound spaces, and more seedlings germinated on nest-mounds than in inter-mound spaces. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1995-07-10 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v14i1.601 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 14, No 1 (1995); 17-23 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 14, No 1 (1995); 17-23 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/601/1081
|
|
ADVERTISEMENT