Aspekte van die anatomie, morfologie en ververing van die kroonkiewiet Vanellus coronatus

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Aspekte van die anatomie, morfologie en ververing van die kroonkiewiet Vanellus coronatus Aspects of the anatomy, morphology and moult of the crowned plover (Vanellus coronatus)
 
Creator Anderson, P. C. Kok, O. B.
 
Subject — — — —
Description Ondersoek is ingestel na aspekte van die anatomie en morfologie van kroonkiewiete (Vanellus coronatus) wat oor ’n tydperk van een jaar op die J.B.M. Hertzog - en B.J. Vorster-lughawe te Bloemfontein en Kimberley respektiewelik versamel is. Klaarblyklik word die verekleed van beide geslagte hoofsaaklik gedurende die somermaande venuwe. Afgesien van sommige snawelafmetings is alle standaardliggaamsafmetings van volwasse en onvolwasse mannetjies betekenisvol groter as dié van wyfies. Geen duidelike seisoenale patroon kon in die liggaams - en lewermassa van die voëls onderskei word nie. Seisoensvariasie in die sigbare vetinhoud van volwasse kroonkiewiete van beide geslagte hou waarskynlik met broeiaktiwiteite en die beskikbaarheid van voedsel verband. Aspects of the anatomy and morphology of crowned plovers (Vanellus coronatus) collected over a period of one year at the J.B.M. Hertzog (Bloemfontein) and B.J. Vorster (Kimberley) airports were investigated. The renewal of plumage in both sexes apparently takes place mainly during the summer months. Except for some bill dimensions, all standard body measurements of adult and immature males are significantly larger than those of females. No clear seasonal pattern could be distinguished in the body and liver mass of the birds. Seasonal variations in the visible fat content of adult crowned plovers of both sexes are probably related to breeding activities and the availability of food.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1992-07-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v11i1.513
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 11, No 1 (1992); 4-8 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 11, No 1 (1992); 4-8 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/513/920
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1992 P. C. Anderson, O. B. Kok https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT