Watervraag en -beskikbaarheid in die humiede en ariede ontwikkelingstreke van Suid-Afrika

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Watervraag en -beskikbaarheid in die humiede en ariede ontwikkelingstreke van Suid-Afrika Water availability and demand in the humid and arid regions within development regions of South Africa
 
Creator de Villiers, A. B. van Wyk, L. A. Viviers, W.
 
Subject — — — —
Description ’n Metode is ontwikkel om ’n onderskeid te maak tussen die watervraag en -beskikbaarheid in die ontwikkelingstreke waar ’n duidelike skeiding tussen ariede tot subariede en humiede gebiede bestaan. Ontwikkelingstreke A en D toon groot onderlinge klimaatsverskille en is in die navorsing ondersoek. Die streke is verdeel in ariede en humiede gebiede. ’n Landdrosdistrik met ’n gemiddelde jaarlikse reenval van meer as 400 mm oor meer as 50 persent van sy totale oppervlakte word as humied gereken. Die watervraag en -beskikbaarheid vir elkeen van die landdrosdistrikte is bereken as ’n deel van die oppervlakte wat die distrikte van die verskillende sekondere dreineringstreke bestaan. Die resultate van die navorsing lei tot die gevolgtrekking dat die verdeling van streke in ariede en humiede gebiede die belofte inhou van akkurater en meer gedetailleerde beplanning in die ontwikkelingstreke. A method has been developed to distinguish between water supply and demand in individual development regions which contain distinct humid and arid to subarid areas. Development regions A and D have heterogeneous climatic distributions within their borders and are dealt with in this regard. These regions can be divided into arid and humid areas. A magisterial district was considered to be humid when the average annual rainfall is more than 400 mm over more than 50 percent of its total area. The water availability and demand for each of the districts (whether humid or arid) were calculated on a pro rata basis according to the area each district occupies within the various secondary drainage basins. The results obtained in this study show great promise to divide the regions into arid and humid areas for more accurate and detailed planning within the development regions.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1989-03-14
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v8i1.862
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 8, No 1 (1989); 9-11 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 8, No 1 (1989); 9-11 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/862/1794
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1989 A. B. de Villiers, L. A. van Wyk, W. Viviers https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT