Die Zebra-battery - ’n Suid-Afrikaanse aanspraakmaker in die elektriesevoertuigbedryf
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Die Zebra-battery - ’n Suid-Afrikaanse aanspraakmaker in die elektriesevoertuigbedryf The Zebra Battery: a South African contender for electric vehicle application | |
Creator | Coertzer, J. Nolte, M. J. | |
Description | Die Zebra-battery is ’n sterk aanspraakmaker daarop om voor die einde van die eeu wêreldwyd die energiebron van elektriese voertuie te word. Dit is 'n Suid-Afrikaanse ontwikkeling wat by die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) begin het en tans deur die Anglo American Korporasie van S.A. en die Duitse maatskappy, A.E.G., bestuur word. Die selreaksie vind plaas tussen gewone tafelsout en nikkelmetaal tydens die laaiproses om natriummetaal en nikkelchloried te vorm. The Zebra battery is one of the most promising power sources for electric vehicles which might be on sale before the year 2000. It is a South African development which started at the CSIR and is at present jointly managed by the Anglo American Corporation of S.A. and the German company A.E.G. The chemical reaction converts common salt and nickel to nickel chloride and sodium during the charging phase. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1996-07-10 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v15i2.633 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 2 (1996); 53-57 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 2 (1996); 53-57 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/633/1145
|
|
ADVERTISEMENT