’n Nuwe naam vir ’n nuwe kernreaktor

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title ’n Nuwe naam vir ’n nuwe kernreaktor ’n Nuwe naam vir ’n nuwe kernreaktor
 
Creator Mavan Z. de Villiers, W.
 
Subject — — — —
Description Eskom se projek om die sogenaamde pebble bed modular re-actor (PBMR) te ontwikkel, het die afgelope paar jaar vir ’n nuwe inspuiting in die Suid-Afrikaanse kernbedryf gesorg. Die PBMR is ’n heliumverkoelde, grafietgemodereerde hoëtemperatuurreaktor met ’n ontwerpkraglewering van 110 MW(e). Volgens die huidige ontwerp sal elke brandstofelement bestaan uit sowat 15 000 bedekte partikels wat in ’n grafietsfeer met ’n diameter van 60 mm saamgepers is. —
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2001-09-28
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v20i2.252
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 20, No 2 (2001); 54-55 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 20, No 2 (2001); 54-55 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/252/240
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2001 W. Mavan Z. de Villiers https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT