Die leerteorieë onderliggend aan inligting en kommunikasietegnologie waarvan onderwysers kennis moet dra

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Die leerteorieë onderliggend aan inligting en kommunikasietegnologie waarvan onderwysers kennis moet dra
 
Creator Mukhari, Shirley S. Hugo, Anna J.
 
Subject Education ICT; Leerteorie; onderwyser; kennis
Description In hierdie artikel word die data uit ’n navorsingsprojek oor die gebruik van inligting en kommunikasietegnologie (IKT) in skole bespreek. Gebaseer op die terugvoering wat van die respondente verkry is, is die navorsers van mening dat onderwysers vertroud moet wees met die leerteorieë onderliggend aan die gebruik van IKT in die klaskamer. Behaviourisme, konstruktivisme en konnektivisme as teorieë onderliggend aan IKT word bespreek. Daar word aangedui hoe kennis van hierdie drie leerteorieë saam met die gebruik van IKT tot voordeel van onderrig en leer in die klaskamer kan strek.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2017-12-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — Qualitative
Format text/html application/epub+zip application/xml application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v36i1.1478
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 36, No 1 (2017); 7 bladsye Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 36, No 1 (2017); 7 bladsye 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1478/3422 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1478/3424 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1478/3423 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1478/3416
 
Coverage — — Teachers
Rights Copyright (c) 2017 Shirley S. Mukhari, Anna J. Hugo https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT