Faktore wat die fenologie van Ursinia cakilefolia, ’n efemeer van Namakwaland, beïnvloed
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Faktore wat die fenologie van Ursinia cakilefolia, ’n efemeer van Namakwaland, beïnvloed Factors influencing the phenology of Ursinia cakilefolia DC., an ephemeral from Namaqualand | |
Creator | Steyn, H. M. | |
Description | Die invloed van temperatuur en saaityd op die fenologie van Ursinia cakilefolia DC., 'n Namakwalandse efemeer, is ondersoek. Plante is op verskillende tye gesaai en aan verskeie temperatuurbehandelings onderwerp. Saaityd het ’n duidelike invloed op die groei en fenologie van die plante gehad. Uit die resultate blyk dit dat temperatuur 'n belangrike faktor in die tydsbepaling van fenologiese stadia is. Die invloed van temperatuur varieer egter tussen die verskillende saaitye, aangesien dit skynbaar later in die seisoen opgehef word deur fotoperiode of ’n endogene ritme. Oor die algemeen blyk dit dat plante koue nodig het tot en met die inisiasie van bloeiwyses, waarna hitte nodig is vir verdere ontwikkeling en antese. The aim of this study was to investigate the effect of temperature and sowing date on the phenology of Ursinia cakilefolia, a Namaqualand ephemeral species. Seeds were sown on different dates and plants were subjected to various temperature treatments. Sowing date had a distinct effect on the growth and phenology of the plants. From the results it seems that temperature plays an important role in the timing of phenological stages. However, the effect of temperature differed between sowing dates. The plant's response to temperature is apparently modified by the prevailing photoperiod, although it may also be due to an endogenous rhythm. Generally it seems as if plants require cold temperatures from sowing until the initiation of flower buds, after which the plants need heat for anthesis and further development. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1996-07-11 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v15i3.642 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 3 (1996); 109-115 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 3 (1996); 109-115 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/642/1162
|
|
ADVERTISEMENT