Die invloed van skielike verwestersing op die gesondheid van die Boesmanvolk

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Die invloed van skielike verwestersing op die gesondheid van die Boesmanvolk Die invloed van skielike verwestersing op die gesondheid van die Boesmanvolk
 
Creator van Staden, D. A. Kloppers, P. J.
 
Subject — — — —
Description Daar was waarskynlik nog nooit in die geskiedenis van die wêreld ’n volk wat so plotseling oorgeplaas is van ’n uiters primitiewe bestaan na die wonders, en gevare, van die moderne wêreld as die Boesmans in S.W.A. nie. Dit het plaasgevind met die ontstaan van ’n oorlogsituasie in daardie gebied toe groot getalle van hulle gewerf is om diens te doen in die Weermag, waar hulle uitnemende spoorsnyers is. Hulle het dus, met hul gesinne, die tradisionele Steentydperkbestaan verlaat en by die Weermagbasisse kom woon en baie vinnig ’n Westerse leefwyse en ook eetpatroon aanvaar. Daar was waarskynlik nog nooit in die geskiedenis van die wêreld ’n volk wat so plotseling oorgeplaas is van ’n uiters primitiewe bestaan na die wonders, en gevare, van die moderne wêreld as die Boesmans in S.W.A. nie. Dit het plaasgevind met die ontstaan van ’n oorlogsituasie in daardie gebied toe groot getalle van hulle gewerf is om diens te doen in die Weermag, waar hulle uitnemende spoorsnyers is. Hulle het dus, met hul gesinne, die tradisionele Steentydperkbestaan verlaat en by die Weermagbasisse kom woon en baie vinnig ’n Westerse leefwyse en ook eetpatroon aanvaar.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1984-03-20
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v3i4.1087
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 3, No 4 (1984); 184-185 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 3, No 4 (1984); 184-185 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1087/2221
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1984 D. A. van Staden, P. J. Kloppers https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT