Die plantfamilie Asteraceae: 2. Die blomme
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Die plantfamilie Asteraceae: 2. Die blomme The plant family Asteraceae: 2. The flowers | |
Creator | Herman, P. P. J. | |
Description | Lintblomme is die buitenste opvallende blomme in die hofte van die Asteraceae. Hulle kan in een of meer kranse gerangskik wees, lank, kort of gereduseerd wees en varieer in getal per krans. Die kleur van die lintblomme varieer van wit, geel, oranje, blou of blou-pers en soms verskil die kleur van die bo - en onderkante. Ray florets are the outermost, conspicuous flowers in the Asteraceae capitulum and can be arranged in one or more whorls. They are long, short or reduced, and the number of flowers per whorl varies. They can be white, yellow, orange, blue or purple in colour, and sometimes the colours of the upper and lower surfaces differ. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2000-07-15 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v19i3/4.754 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 19, No 3/4 (2000); 118-120 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 19, No 3/4 (2000); 118-120 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/754/1382
|
|
ADVERTISEMENT