Parameterryke onvoorwaardelike verdelings met ’n stogastiese parameter in die voorwaardelike gammaverdeling
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Parameterryke onvoorwaardelike verdelings met ’n stogastiese parameter in die voorwaardelike gammaverdeling Parameter-rich unconditional distributions with a stochastic parameter in the conditional gamma distribution | |
Creator | Bekker, A. Roux, J. J. J. | |
Description | Hier word veronderskei dat die skaalparameter in die tweeparameter-gammaverdeling (as voorwaardelike verdeling) 'n funksie van 'n variaat is. Hierdie stogastiese skaalparameter word bepaal deur die vorm wat die regressiekromme kan aanneem. Vir die regressiefunksies ay en a/y word parameterryke onvoorwaardelike verdelings met die tweeparameter-gammaverdeling as vermengingsverdeling afgelei. 'n Veralgemeende verdeling word as vermengingsverdeling gebruik om ’n wye klas van onvoorwaardelike verdelings af te lei, met verryking teweeggebring deur regressieparameters. Suppose that the scale parameter in the two-parameter gamma distribution (as conditional distribution) is a function of a variate. This stochastic scale parameter is determined by the form which the regression curve can assume. Parameter-rich unconditional distributions with the two-parameter gamma distribution as a mixed distribution are derived for the regression functions ay and a/y. A generalized distribution is used as a mixed distribution to derive a wide class of unconditional distributions with enrichment induced by regression parameters. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1991-07-08 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v10i4.506 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 10, No 4 (1991); 155-159 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 10, No 4 (1991); 155-159 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/506/907
|
|
ADVERTISEMENT