Die gebruik van parallelplaatreologie vir die bepaling van die intrinsieke viskositeit van poli-etileentereftalaat

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Die gebruik van parallelplaatreologie vir die bepaling van die intrinsieke viskositeit van poli-etileentereftalaat The use of parallel plate rheology to determine the intrinsic viscosity of polyethylene terephthalate
 
Creator Vorster, O. C.
 
Subject — — — —
Description Die bepaling van die intrinsieke viskositeit van poli-etileentereftalaat word bemoeilik deur die feit dat daar tans slegs twee metodes in gebruik is. In die eerste metode word die bepaling deur middel van oplossingsviskometrie gedoen, maar die toksisiteit van die oplosmiddel, asook die tydperk wat dit neem om die bepaling te doen, is ’n probleem. Die tweede metode word beperk deur die kompleksiteit en beskikbaarheid van die apparatuur in Suid-Afrika. In hierdie studie word ’n alternatiewe metode, gebaseer op parallelplaatreologie, voorgestel wat albei hierdie probleme oorkom en die resultate sodoende verkry, word vergelyk met dié wat met bestaande metodes verkry is. Determining the intrinsic viscosity of polyethylene terephthalate is complicated by the fact that there are only two methods available at present. The first method is based on solution viscosity. The toxicity of the solvent, as well as the time it takes to carry out an analysis, results in this method not being very practical for everyday use. The second method is limited in its application due to the complexity and availability of the equipment in South Africa. In the present study an alternative method, based on parallel plate rheology, is presented. This method overcomes the problems mentioned and results obtained with it are compared with results obtained with the methods in use at present.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2005-09-23
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v24i4.182
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 24, No 4 (2005); 134-138 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 24, No 4 (2005); 134-138 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/182/151
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2005 O. C. Vorster https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT